Ты мог бы остаться со мною, Но снова спешишь на вокзал. Не стала я близкой, родною… Не здесь твой надёжный причал. Уедешь. Я знаю, надолго: Слагаются годы из дней. Мчит серо-зелёная «Волга», - Таксист, «не гони лошадей». Не надо мне клятв, обещаний. Зачем повторяться в словах? Изношено время желаний, Скажи мне, что я не права!? Чужой ты, семей

Die Wanbegrip

$ Бесплатная книга
die-wanbegrip
Описание книги

Megan is a psychic teen, who cannot find anyone to help her understand her powers… no-one living that is. ‘Die Wanbegrip’ is ‘n kort storie oor ‘n jong meisie se groeiende besef dat sy in staat is om dinge te doen wat niemand in haar familie kan doen nie, alhoewel sommige van haar skool vriende s? dat hulle soortgelyke ongewonde spirituele vermo?ns het. Die meisie se naam is Megan en sy is twaalf jaar oud in hierdie, die eerste boek. Megan het twee wat lyk asof dit onoorkomelik is, probleme. Die eerste is dat haar ma bang is vir haar dogter se latente vermo?ns en wil haar net nie help nie, maar ontmoedig haar, en die tweede is dat sy nie ‘n onderwyser kan kry om haar te help om haar bonatuurlike, spirituele vermo?ns te ontwikkel nie. Sy probeer om hulle met haar ma te bespreek, maar sy kry baie kort verligting en sy sal nie eers probeer om haar pa te vertel nie,want sy weet dat haar ma dit nie sal goedkeur nie, en sy wil eintlik aan haar ma se regte kant bly. Megan voel dat daar ‘n ongesproke verbond tussen hulle albei bestaan. Miskien is dit die verbond wat tussen alle ma’s en hulle dongters bestaan, maar miskien gaan dit ook baie dieper. Wie sal kan s? aangesien Megan nie eers haarself weet nie? Al wat sy weet is dat haar ma nie die deel doen wat van haar verwag word as ‘n ma wat lief is vir haar een-van-die-dae tiemerjarige dogter nie, wat angste het wat sy wil, nee, moet bespreek met iemand wat sy vertrou. Megan is gewillig om haar ma tyd te gee om oor haar vrees van die paranormaal te kom. Sy kan wag en sy kan self uithou met die aaklige mishandeling wat skelm aan haar uitgedeel word sonder haar pa se kennis. Ten minste, sy kan vir nou. ‘Die Wanbegrip’ is die eerste van, sover, twee en twintig kort stories in hierdie reeks oor die voordurende ontwikkeling van Megan soos wat sy mense vind om haar te help om te verstaan wat die beste manier is om voort te gaan met haar bonatuurlike, sprituele en siener vermo?ns. Sy het nodig om geleer te word wat moontlik is en hoe om dit te doen, maar ook waar om haar spesiale vermo?ns te plaas. Megan is ‘n goeie kind, so dit sal voor die hand liggend lyk dat sy haar kragte vir goed sal gebruik, maar dit is nie altyd maklik om die regte ding te doen selfs al weet jy wat dit is nie. Hierdie stories oor Megan sal aantrekking vind vir enige iemand wat in spirituele vermo?ns, die bonatuurlike en die paranormale belang stel en tussen die ouderdomme van tien en ‘n honderd jaar oud is.

Тип:Книга
Цена:306.53 руб.
Язык:   Африкаанс
Просмотры:   281

Скачать ознакомительный фрагмент
ЧИТАТЬ ОНЛАЙН ЧТО КАЧАТЬ и КАК ЧИТАТЬ КУПИТЬ И СКАЧАТЬ ЗА: 306.53 руб.
Наш литературный журнал Лучшее место для размещения своих произведений молодыми авторами, поэтами; для реализации своих творческих идей и для того, чтобы ваши произведения стали популярными и читаемыми. Если вы, неизвестный современный поэт или заинтересованный читатель - Вас ждёт наш литературный журнал.